MS3 systems(Pty)

SOFTWARE THAT WORKS FOR YOU ...

 

gallery/ms3logopng

ms3 MODUS

 

 

    MS3 Modus is 'n opvoedkundige program gemik op die onderig van Graad 1 tot Graad7.  Die program is nog in proses om geskryf te word volgens werklike boeke, huiswerk en eksamens.  ALLE vakke word gedek en nie net Afrikaans, Engels en Wiskunde nie. 

     

    Die program sal beskikbaar teen Desember 2019.  Kyk gerus na die ander produkte wat beskikbaar is.